Brandon P. Bell

Brandon P. Bell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 13 Januarie 1985 (1985-01-13)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brandon P. Bell (gebore 13 Januarie 1985) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Dear White People (2014).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search